Enkelvoud Meervoud
  veer     vere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  veertjie     veertjies  
    
(lêer)
veer
  1. Die bedekking van 'n voël se vel.
  2. Toerusting wat gebruik word om skokke te absorbeer.
  3. Plek waar mens oor 'n rivier kan kom of diens tussen twee punte oor water.
  Vertalings:   
Engels: feather(en), spring(en), ferry(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor veer.