vere
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
veer | vere |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
veertjie | veertjies |
- ve•re
- «Die vere maak die voël.»
- Jy word na jou klere en voorkoms geoordeel.
- «Van ’n padda vere probeer pluk.»
- Iets wat onmoontlik is.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vere.