Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  status     statusse  

  Woordafbreking

sta•tus

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Aansien ten opsigte van ander mense.
  2. Die stand van iets of iemand.
  3. (juridies) Posisie volgens wet; toestand met bepaalde regsgevolge.

     Voorbeeldsinne

  1. In tradisionele gemeenskappe word beeste soms as betaalmiddel gebruik en dui op die eienaar se rykdom en status in die samelewing.
  2. Wat is die status van die ondersoek?
  3. Die dorp het munisipale status in 1919 verkry.

     Vertalings

  Vertalings:    status
Engels: status(en)
Nederlands: status(nl)