Sterre in die hemelruim.
Enkelvoud Meervoud
  ster     sterre    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  sterretjie     sterretjies  
Hulp:IPA: [stɛr]
    
(lêer)
  1. (sterrekunde) 'n Massiewe hemelse voorwerp wat kernversmelting ondergaan as gevolg van die hoë temperatuur en druk aan sy binnekant, wat deur sy eie swaartekrag veroorsaak word.
  2. 'n Voorwerp wat vroeër só kernversmelting ondergaan het, maar waarin die kernversmeltingsproses geëindig het nadat sy versmeltbare brandstof opgeraak het.
  3. 'n Beroemde persoon, hoofsaaklik gebruik vir vermaaklikheidspersone.
  4. 'n Persoon wat besonder goed in iets is.
  Vertalings:    ster
Engels: star(en)
Frans: étoile(fr) v
Russies звезда(ru) (zwezda)
Hindi: तारा(hi) m (tārā)
Nederlands: ster(nl)
Japannees: (ja)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ster.