steun
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
steun |
- steun
- Kerm of klaaggeluid.
- Iets waarop iemand of iets rus; 'n stut.
- Die ou man staan met 'n steun uit sy rystoel op.
- Hy gebruik sy kierie as steun as hy stap.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | steun |
Verlede Tyd | ek | het gesteun |
- Ondersteun; hulp verleen.
- Rus of leun op; op iets druk.
- 'n Kreunende geluid van vermoeidheid of pyn maak.
- Die Amerikaners steun die Britte al voor hulle by die aanval op Pearl Harbor by die Tweede Wêreldoorlog betrokke geraak het.
- Sy steun op die resultate van 'n vroeëre ondersoek.
- "Maar... ek kan nie...", steun hy.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|