Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  stofnaam     stofname    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  stofnaampie     stofnaampies  

  Woordafbreking

stof•naam

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Stofnaam is 'n selfstandige naamwoord wat iets aandui wat nie getel kan word nie. Die meervoud word nie gebruik om die hoeveelheid aan te dui nie, maar eerder om meervoudige soorte aan te dui.
  1. Jannie drink baie koffie.
  2. Java verbou baie koffies

     Vertalings

  Vertalings:    stofnaam
Engels: mass noun(en)
Nederlands: stofnaam(nl)