Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  strem 
Verlede Tyd  ek   het gestrem        

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Laat stol; dik word; koaguleer.
  2. Hinder; teenstaan.

     Voorbeeldsinne

  1. Mascarpone is Italiaanse roomkaas wat gestrem word deur die byvoeging van sekere suur middels soos suurlemoensap, asyn of sitroensuur.
  2. Dit kan die ontwikkeling van die onderneming tot 'n groot sakeonderneming strem.

     Afgeleide woorde

stremsel, stremming

     Vertalings

  Vertalings:   1. Laat stol; koaguleer
Engels: curdle(en), clot(en)
Nederlands: stremmen(nl)
  Vertalings:   2. Hinder; teenstaan
Engels: impede(en), handicap(en)
Nederlands: belemmeren(nl), fnuiken(nl)