Enkelvoud Meervoud
  stremsel      
strem•sel
(voeding) Stof wat tradisioneel uit die melkpens van kalwers verkry is en wat gebruik word om melk te laat stol en daaruit kaas te vervaardig.
  Vertalings:   
Engels: rennet(en)
Nederlands: stremsel(nl)