'n Tapyt in die Kasteel van Fontainebleau.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tapyt     tapyte  

  Woordafbreking

ta•pyt

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Vloerkleed; 'n mat wat 'n vloer beskerm, en ook teen 'n muur kan hang.

     Voorbeeldsinne

Die Dolby-teater se fasade word in rooi gedrapeer en die beroemde rooi tapyt word voor die plegtigheid uitgerol.

     Vertalings

  Vertalings:    tapyt
Engels: carpet(en), tapestry(en)
Nederlands: tapijt(nl)