Teëls op n vloer.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  teël     teëls    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  teëltjie     teëltjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Plat, meestal reghoekige voorwerp van klei wat gebruik word om oppervlaktes te bedek en te versier.

     Voorbeeldsinne

Om teëls in die kombuis of badkamer mooi te laat blink, gooi 'n bietjie paraffien by die water waarmee hulle afgewas word.

     Vertalings

  Vertalings:    teël
Engels: tile(en)
Nederlands: tegel(nl)