Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  stel teleur   
(in bysin)   ... dat ek  teleurstel 
Verlede Tyd  ek   het teleurgestel        
te•leur•stel
Nie aan verwagtinge voldoen nie; iemand op onaangename wyse verras, dikwels deur 'n belofte te breek.
Ons hoef hulle nie langer teleur te stel nie.
Die kwartaallikse resultate van die vliegtuigvervaardiger het beleggers teleurgestel.
  Vertalings:   
Engels: disappoint(en)
Nederlands: teleurstellen(nl)