Tennis word gespeel.
Enkelvoud Meervoud
  tennis     —  
ten•nis
(sport) Spel met gesnaarde rakette waartydens 'n hol rubberbal wat met vilt oortrek is oor die net na die opponen geslaan word.
Tennis word op 'n reghoekige plat oppervlak, gewoonlik gras, klei of beton en/of asfalt gespeel.
  Vertalings:   
Engels tennis(en)
Nederlands tennis(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tennis.