Esperanto (eo)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief tero teroj
Akkusatief teron terojn

  Uitspraak

IPA: [ˈtero], meervoud: [ˈteroj]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Aarde, die planeet waarop ons lewe.
  2. Aarde, vaste grondoppervlakte.
  3. Land, gedeelte van die aarde wat nie met water bedek is nie.