land
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
land | lande |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
landjie | landjies |
- IPA: [lɑnt], meervoud: [ˈlɑndə, ˈlɑnə]
- IPA: teenwoordige tyd: [lɑnt]; verlede tyd: [χəˈlɑnt]
- لَنْدْ , meervoud: لَنْدِی
- onbepaalde wys: لَنْدْ ; verlede deelwoord: خِلَنْدْ
- lant, land; meervoud: lande, lanne; verlede deelwoord: gelant
- Gedeelte van die aarde wat nie met water bedek is nie.
- Beboude deel van die aardoppervlak, akkergrond wat verbou word; ook stuk grond waarop geplant of gesaai word.
- Ryk of staat.
- Gebied buitekant stede en dorpe.
- Vaderland.
- 2. grond
- 4. platteland
Vertalings: 1. Gedeelte van die aarde wat nie met water bedek is nie. | |||
---|---|---|---|
|
|
Vertalings: 2. Beboude deel van die aardoppervlak. | |||
---|---|---|---|
|
Vertalings: 4. Gebied buitekant stede en dorpe | |||
---|---|---|---|
|
Vertalings: 5. Vaderland. | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | land |
Verlede Tyd | ek | het geland |
Verdere vervoegings: land (vervoeging) |
- Aan die land kom.
- Daal, op die grond neerkom (vliegtuie), aankom.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | land | lands |
- IPA:
- Suid-Afrikaans:, Brits:, Amerikaans: [lænd], meervoud: [lændz]
- Suid-Afrikaans: [lænd], onvoltooid verlede tyd: [ˈlændəd], teenwoordige deelwoord: [ˈlændiŋ], verlede deelwoord: [ˈlændəd]
- Brits:, Amerikaans: [lænd], onvoltooid verlede tyd: [ˈlændɪd], teenwoordige deelwoord: [ˈlændɪŋ], verlede deelwoord: [ˈlændɪd]
- Land, gedeelte van die aarde wat nie met water bedek is nie.
- Land, beboude deel van die aardoppervlak, akkergrond wat verbou word; ook stuk grond waarop geplant of gesaai word.
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | I | land |
he, she, it | lands | |
Verlede Tyd | landed | |
Verlede Deelwoord | landed | |
Teenwoordige Deelwoord | landing | |
Verdere vervoegings: land (vervoeging) |