Enkelvoud
|
Meervoud
|
(sonder lidwoord)
|
(met lidwoord)
|
(sonder lidwoord)
|
(met lidwoord)
|
tierra |
— |
tierras |
—
|
- IPA: Standaardtaal tot 1957: [ˈtĭɛra], meervoud: [ˈtĭɛras], (voor "b", "d", "g", "hi", "l", "m", "n", "v" en "y":) [ˈtĭɛraz], (voor "r":) [ˈtĭɛraɾ]
- Noord- en Sentraal-Spaans: [ˈtĭɛra], meervoud: [ˈtĭɛras], (voor "b", "d", "g", "hi", "l", "m", "n", "v" en "y":) [ˈtĭɛraz], (voor "r":) [ˈtĭɛraɾ]
- Karibies: [ˈtĭɛra], meervoud: [ˈtĭɛrah], (voor "b", "d", "g", "hi", "l", "m", "n", "v" en "y":) [ˈtĭɛraɦ], (voor "r":) [ˈtĭɛraɾ]
- Silwerrivier-Spaans: [ˈtĭɛra], meervoud: [ˈtĭɛrah], (voor "b", "d", "g", "hi", "l", "m", "n", "v" en "y":) [ˈtĭɛraɦ], (voor "r":) [ˈtĭɛraɾ]
- Aarde, die planeet waarop ons lewe.
- Aarde, vaste grondoppervlakte.
- Aarde, grond.
- Land, gedeelte van die aarde wat nie met water bedek is nie.