- IPA: [ˈtɛrːa], bepaald: [laˈtɛrːa]; meervoud: [ˈtɛrːe], bepaald: [leˈtɛrːe]
- Aarde, die planeet waarop ons lewe.
- Aarde, vaste grondoppervlakte.
- Aarde, grond.
- Land, gedeelte van die aarde wat nie met water bedek is nie.
- Land, beboude deel van die aardoppervlak, akkergrond wat verbou word; ook stuk grond waarop geplant of gesaai word.
Enkelvoud
|
Meervoud
|
(sonder lidwoord)
|
(met lidwoord)
|
(sonder lidwoord)
|
(met lidwoord)
|
terra |
la terra |
terres |
les terres
|
- IPA: [ˈtɛrə], bepaald: [ləˈtɛrə]; meervoud: [ˈtɛrəs], (voor klinker, "b", "d", "g", "j", "l", "m", "n", "r", "v" en "z":) [ˈtɛrəz]; bepaald: [ləsˈtɛrəs], (voor klinker, "b", "d", "g", "j", "l", "m", "n", "r", "v" en "z":) [ləsˈtɛrəz]
- Aarde, die planeet waarop ons lewe.
- Aarde, vaste grondoppervlakte.
- Aarde, grond.
- Land, gedeelte van die aarde wat nie met water bedek is nie.
- TERRA, meervoud: TERRAE
- IPA:
- klassieke Latyn: [ˈtɛrːa], genitief: [ˈtɛrːaɪ̯], akkusatief: [ˈtɛrːã(m)], ablatief: [ˈtɛrːaː]; meervoud: [ˈtɛrːaɪ̯], genitief: [tɛ'rːaːrʊ̃(m)], datief: [ˈtɛrːiːs], akkusatief: [ˈtɛrːaːs]
- Afrikaanse Kerklatyn: [ˈtɛrɑ], genitief: [ˈtɛreː], akkusatief: [ˈtɛrɑm], ablatief: [ˈtɛrɑ]; meervoud: [ˈtɛreː], genitief: [tɛ'rɑːrœm], datief: [ˈtɛris], akkusatief: [ˈtɛrɑs]
- Italiaanse Kerklatyn: [ˈterːa], genitief: [ˈterːe], akkusatief: [ˈterːam], ablatief: [ˈterːa]; meervoud: [ˈterːe], genitief: [te'rːaːrum], datief: [ˈterːis], akkusatief: [ˈterːas]
- Aarde, die planeet waarop ons lewe.
- Aarde, vaste grondoppervlakte.
- Aarde, grond.
- Land, gedeelte van die aarde wat nie met water bedek is nie.
- Land, beboude deel van die aardoppervlak, akkergrond wat verbou word; ook stuk grond waarop geplant of gesaai word.
- Land, ryk of staat.
- 1. orbis
- IPA: Europees: [ˈtɛʀɐ], meervoud: [ˈtɛʀɐʃ], (voor klinker:) [ˈtɛʀɐz], (voor "b", "d", "g", "l", "m", "n", "r", "v" en "z":) [ˈtɛʀɐʒ]
- Brasiliaans: [ˈtɛhɐ], meervoud: [ˈtɛhɐs], (voor klinker, "b", "d", "g", "l", "m", "n", "r", "v" en "z":) [ˈtɛhɐz]
- Aarde, die planeet waarop ons lewe.
- Aarde, vaste grondoppervlakte.
- Aarde, grond.