Byvoeglike naamwoord
Predikatief   ablatief  
Attributief   ablatiewe  
Partitief   ablatiefs  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  ablatiewe    ablatiewes  
Intensiewe vorm
   
IPA:
byvoeglik: predikatief: [ɑblɑˈtif], attributief: [ɑblɑˈtivə], partitief: [ɑblɑˈtifs]
gesubstantiveer: [ɑblɑˈtivə], meervoud: [ɑblɑˈtivəs]
[ˈɑblɑtif], meervoud: [ˈɑblɑtivə]
byvoeglik: predikatief: اَبْلاتِیفْ , attributief: اَبْلاتِیڤِی , partitief: اَبْلاتِیفْسْ
gesubstantiveer: اَبْلاتِیڤِی , meervoud: اَبْلاتِیڤِسْ
اَبْلاتِیفْ , meervoud: اَبْلاتِیڤِی
byvoeglik: predikatief: ablatief, ablatiif; attributief: ablatiwe, ablati-we; partitief: ablatiefs, ablatiifs
gesubstantiveer: ablatiwe, ablati-we; meervoud: ablatiwes, ablati-wes


Wat betrekking het of die funksie het van 'n ablatief.

    Vertalings

  Vertalings:    ablatief
Duits: ablativisch(de)
Engels: ablative(en)
Enkelvoud Meervoud
  ablatief    ablatiewe  
  1. (taalkunde) Dié vorm van 'n woord in flektierende tale, wat die middel of instrument aandui waarmee 'n handeling verrig word.
  2. Woord in die ablatief.

    Sinonieme

    Afkorting

1. abl.

    Vertalings

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord ablatief mablatieven 
Verouderde vorme
Genitief ablatiefsablatieven
Hulp:IPA: [ˈɑb.la.tif]
   
(lêer)
  1. (taalkunde) Ablatief, 'n vorm van 'n woord in flekterende tale.
  2. Ablatief, 'n woord in die ablatief.

    Sinonieme