- Parys Hulp:IPA: [tɛʁ]
-
- Montréal Hulp:IPA: [tæɛ̯ʁ]
-
- Aarde, die planeet waarop ons lewe.
- Aarde, vaste grondoppervlakte.
- Aarde, grond.
- Land, gedeelte van die aarde wat nie met water bedek is nie.
- Land, beboude deel van die aardoppervlak, akkergrond wat verbou word; ook stuk grond waarop geplant of gesaai word.
- IPA: [ˈtɛre], meervoud: [ˈtɛrɛs]