mark
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
mark | markte, marke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
markie | markies |
- mark
- (handel) Plein of straat waar handelaars hul ware aan klante verkoop.
- (ekonomie) Die omstandighede van vraag en aanbod na produkte of dienste wat teen 'n bepaalde prys verhandel word.
- Ek gaan mark toe om groente en vrugte te koop.
- Daar is nie meer 'n mark vir ou karre soos die nie.
Vertalings: mark | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
mark | — |
- Voormalige Duitse geldeenheid.
- Die Bundesbank het die Duitse mark beheer tot die euro in 2002 ingevoer is.
Vertalings: mark | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor mark.