toegeken
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | ken toe |
(in bysin) | ... dat ek | toeken |
Verlede Tyd | ek | het toegeken |
- toe•ge•ken
- Verlede deelwoord van toeken; iemand uitgekies en iets gegee.
- Die prys is aan haar toegeken.
Vertalings: toegeken | |||
---|---|---|---|