Die toendra-streke.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  toendra     toendras  

  Woordafbreking

toen•dra

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Groot moerasagtige en boomlose vlakte in die noordelike poolstreke.

     Voorbeeldsinne

Die algemene klimaat op ’n toendra is ongunstig vir die groei van hoë plante.

     Vertalings

  Vertalings:    toendra
Engels: tundra(en)
Nederlands: toendra(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor toendra.