Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  toestand     toestande  

  Uitspraak

toe•stand

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Kondisie of gesteldheid; die omstandighede waarin iets of iemand verkeer.

     Voorbeeldsinne

Die huis is in 'n goeie toestand.
Sy was in 'n toestand na die kaping.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: state(en), condition(en)
Nederlands: toestand(nl)