tog
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
tog | togte |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
toggie | toggies |
- 'n Lang reis wat onderneem word; 'n trek of rit wat aangepak word.
- Die tog na die wildtuin het begin.
Vertalings: tog | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
tog |
- Beklemtoon of versterk iets.
- Dui 'n verskil aan; in weerwil van iets; nietemin.
- Regtig; in elke geval.
- Kom tog nou. Hy het dit tog nie regtig bedoel nie.
- Raak betrokke, maar moet tog nie net jul belasting betaal en dan van die kantlyn af kla en kritiseer nie.
- My rok is tog mooier as joune.
Vertalings: tog | |||
---|---|---|---|