toktokkie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
toktokkie | toktokkies |
- tok•tok•kie
- (insekte) Psammodes striatus, 'n kewerspesie wat met sy agterlyf op die grond klop om sy paarmaat te roep.
- (speletjie) Speletjie waar kinders aan deure klop en dan weggehardloop.
- Die toktokkie is swart van kleur met rooibruin lyne oor sy lyf.
- Toktokkie is veral vroeër jare deur stout kinders gespeel.
Vertalings: 1. Kewer | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Speletjie | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor toktokkie.