Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  topverkoper     topverkopers  

  Woordafbreking

top•ver•ko•per

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Item wat in groot getalle verkoop (soos 'n boek of CD).
  2. Persoon wat die meeste items verkoop.

     Voorbeeldsinne

  1. Dalene Matthee se boek, Kringe in 'n bos (1984), was 'n topverkoper en is met die ATKV-Prosaprys vir goeie gewilde prosa bekroon.
  2. Jan is as die onderneming se topverkoper van die jaar aangewys.

     Vertalings

  Vertalings:    topverkoper
Engels: best-seller(en)
Nederlands: topverkoper(nl)