Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
transgender

  Woordafbreking

trans•gen•der

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Persoon wat soos 'n lid van die teenoorgestelde geslag lyk of wil lyk; iemand wie se geslagsidentiteit nie met sy biologiese seks ooreenstem nie.

     Voorbeeldsinne

Gender-identiteitsteuring word as ’n mediese steuring geklassifiseer, maar baie mense is daarteen gekant omdat dit ’n siekte van gender-verskille maak en transgender individue stigmatiseer.

     Vertalings

  Vertalings:    transgender
Engels: transgender(en)
Nederlands: transgender(nl)