Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tuinjong     tuinjongens  
tuin•jong

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Manlike persoon wat na 'n tuin omsien (uitlê en versorg).

     Voorbeeldsinne

Hierna doen R.R. Ryger talle los werkies soos tuinjong en die verf van reklameborde by krieket- en rugbyvelde, terwyl hy ook vryskutwerk doen as sportjoernalis by Beeld.

     Sinonieme

tuinier, tuinman

     Vertalings

  Vertalings:    tuinjong
Engels: garden boy(en)
Nederlands: tuinman(nl)