Turksvye (Opuntia ficus-indica)

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  turksvy, turksvyg     turksvye  

  Uitspraak

IPA: [ˈtœrksfəɪ̯jə, tœrksˈfəɪ̯jə]

  Met Arabiese letters

تِورْكْسْفَیِّی

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(vrugte) Meervoud van turksvy; meer as een turksvy.
  Opuntia megacantha

     Wisselvorme

turksvyg

     Vertalings

  Vertalings:    turksvye
Engels: prickly pears(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor turksvye.