Afrikaans (af)

  Voorsetsel

Voorsetsel
tussen

     Betekenisse

Geplaas dat daar aan weerskante iets/iemand anders is (in die middel).
In 'n groep/ gedeel deur 'n groep.
Ná een ding, maar voor 'n ander; terwyl iets gebeur.

     Voorbeeldsinne

Ek sit tussen my pa en my ma.
Dis lekker om tussen vriende te wees.
Die winkel is tussen ses- en negeuur oop.

     Verwante woorde

op; onder

     Uitdrukkings

Tussen die boom en die bas.

     Vertalings

  Vertalings:    tussen
Engels: between(en)
Nederlands: tussen(nl)