op
Bywoord |
---|
op |
- na bo; boontoe
- verbruik
- uit die bed
- naby
- Hy ry met die hysbak op.
- Jammer, al die kos is op.
- 'n Dag ná die operasie was sy al op.
- Moenie so op my staan nie.
Vertalings: op | |||
---|---|---|---|
Voorsetsel |
---|
op |
- bokant, maar steeds in aanraking met iets of iemand
- by of in 'n bepaalde plek of situasie
- Ek sit op 'n stoel.
- Hy is op skool.
Vertalings: op | |||
---|---|---|---|
Woord |
---|
op |
- Hulp:IPA: [ɔp]
-
(lêer)
Voorsetselbywoord | |
---|---|
op | |
Bywoordelike voornaamwoord | |
Persoonlik | erop |
Naby | hierop |
Veraf | daarop |
Betreklik | waarop |
Vraend | waarop? |
Onbepaald | ergens op |
Negatief | nergens op |
Universeel | overal op |
- Voorsetselbywoord Dit vorm bywoordelike voornaamwoorde asook skeidbare werkwoorde