uil
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
uil | uile |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
uiltjie | uiltjies |
- (voëls) 'n Roofvoël in die orde van Strigiformes.
- 'n Uil het besonder skerp oë en jag meestal snags.
- «Elkeen dink sy uil is 'n valk.»
- Elkeen dink sy eie is die beste.
- «So bang soos 'n uil vir daglig.»
- Baie bang en sku.
- «Sit soos 'n uil op 'n kluit.»
- Voel verlore en verleë.
- «Uil onder die kraaie.»
- Die voorwerp van bespotting.
Vertalings: uil | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor uil.