uitbrei
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | brei uit |
(in bysin) | ... dat ek | uitbrei |
Verlede Tyd | ek | het uitgebrei |
- uit•brei
- Groter word of groei; iets 'n groter oppervlak laat inneem.
- Aan meer gebiede lewer.
- Verder kan kinders hulle woordeskat met liedjies, rympies en versies uitbrei.
- Hulpverlening word na al die rampgebiede uitgebrei.
Vertalings: uitbrei | |||
---|---|---|---|