uitvind
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | vind uit |
(in bysin) | ... dat ek | uitvind |
Verlede Tyd | ek | het uitgevind |
- uit•vind
- Bedink; iets uitdink of vir die eerste keer maak.
- Te wete kom; seker maak van iets wat jy wil weet.
- Samuel Crompton het sy spinmeul in 1779 uitvind.
- Jy moet uitvind wie jy werklik is en waar jy vandaan kom.
Vertalings: uitvind | |||
---|---|---|---|