Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  veg 
Verlede Tyd  ek   het geveg        
    
(lêer)
Stry, baklei, worstel of wedywer om die oorhand te kry.
Pres. Kruger het gesê: "'n Man sal nie 'n leeu aanval met 'n mes in sy hand nie, maar net 'n lafaard sal nie met alle mag veg as die leeu hom aanval nie."
  Vertalings:    veg
Engels: fight(en)
Nederlands: vechten(nl)