Telwoord
vele
Baie; 'n groot aantal.
Onbepaalde hooftelwoord.
Hy het vele mense geken, maar min vriende gehad.
  Vertalings:    vele
Engels: many(en), much(en)
Nederlands: vele(nl)