Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verduidelik 
Verlede Tyd  ek   het verduidelik        
ver•dui•de•lik
Iets duideliker maak; 'n verklaring bied.
Daar is baie teorieë wat probeer verduidelik waarom mense mites vertel en glo.
  Vertalings:    verduidelik
Engels: explain(en)
Nederlands: verduidelijken(nl)