Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verdwyn 
Verlede Tyd  ek   het verdwyn    
Teenwoordige deelwoord verdwynend   
Verlede deelwoord verdwene   
    
(lêer)
  1. Ophou bestaan
  2. Spoorloos word
  1. Ten slotte, die laaste teorie wat deur die wetenskaplike gemeenskap aanvaar is oor hoekom die dinosourusse verdwyn het, is dié van klimaatsverandering in die Kryt. [1]
  2. Die veroordeelde vroueslaner Jaco Swart het glo skoonveld verdwyn.[2]
  Vertalings:    verdwyn
Duits:verschwinden(de)
Engels:disappear(en)
Nederlands:verdwijnen(nl)