verhoudingswoord
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
verhoudingswoord | verhoudingswoorde |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- فِرْهَوْدِنْگْسْڤُوَرْدْ , meervoud: فِرْهَوْدِنْگْسْڤُوَرْدِی
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Bepaalde woordsoort wat verskillende verhoudinge uitdruk tussen twee naamwoordgroepe.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: verhoudingswoord | |||
---|---|---|---|