Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verhuis 
Verlede Tyd  ek   het verhuis        

  Woordafbreking

ver•huis

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Plek van verblyf verander; elders gaan woon.
  2. Emigreer; uit 'n land wegtrek.
  3. Sterf; die wêreld verlaat.

     Voorbeeldsinne

  1. Ons verhuis na Bloemfontein.
  2. Hy verhuis permanent na Engeland.
  3. Sy het na 'n beter plek verhuis.

     Vertalings

  Vertalings:    verhuis
Engels: move(en)
Nederlands: verhuizen(nl)