Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  vermag 
Verlede Tyd  ek   het vermag        
ver•mag
Regkry/reggekry; gedoen kry of invloed uitoefen.
Pous Innocentius V het min in sy kort pontifikaat vermag.
  Vertalings:   
Engels: accomplish(en)