Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  vernoem 
Verlede Tyd  ek   het vernoem        
ver•noem
'n Naam gee wat verwys na 'n ander persoon of ding.
Hy was vernoem na sy oupa.
  Vertalings:   
Engels: name(en) after
Nederlands: vernoemen(nl)