Enkelvoud Meervoud
  vernuf     —  
ver•nuf
Vaardigheid of vermoeë om iets goed te doen; vindingrykheid; behendigheid; skerpsinnigheid.
Die Titanic was spesiaal ontwerp om so 'n ramp te oorleef, en is as 'n triomf van die menslike vernuf oor die natuur beskou.
  Vertalings:    vernuf
Engels: acumen(en)
Nederlands: vernuft(nl)