Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  veroorsaak 
Verlede Tyd  ek   het veroorsaak        
ver•oor•saak
Die oorsaak wees van; aanleiding gee tot.
Die deurknip van die rooi draadjie veroorsaak 'n ontploffing.
  Vertalings:   
Engels: cause(en)
Frans: causer(fr), occasionner(fr)
Nederlands: veroorzaken(nl)