Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verpas 
Verlede Tyd  ek   het verpas        
Van Duits, verpassen.
ver•pas
Te laat kom; net mis; kom wanneer die vaar-, voer- of vliegtuig reeds vertrek het.
Ek het die vlug na Kaapstad verpas.
  Vertalings:    verpas
Duits: verpassen(de)
Engels: missed(en)
Nederlands: missen(nl)