Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verskaf 
Verlede Tyd  ek   het verskaf        
ver•skaf
Gee; voorsien; besorg.
Die Oranjerivier verskaf water vir vele landbou-aktiwiteite, veral in die Noord-Kaap.
  Vertalings:    verskaf
Engels: provide(en)
Nederlands: voorzien(nl), verschaffen(nl)