Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verskyn 
Verlede Tyd  ek   het verskyn        

  Woordafbreking

ver•skyn

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Sigbaar word; te voorskyn kom.
  2. In druk of ander media voorkom.
  3. Voor die gereg te staan kom.

     Voorbeeldsinne

  1. Daar verskyn 'n seilboot teen die horison.
  2. Die boek het laas jaar verskyn.
  3. Hy moes vandag voor die regter verskyn.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: appear(en)
Nederlands: verschijnen(nl)