Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  versprei 
Verlede Tyd  ek   het versprei        

  Woordafbreking

ver•sprei

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. In omloop bring; oor 'n 'n groter oppervlak gestuur of gestrooi word.
  2. Al groter gebied dek; 'n proses van uitbreiding ondergaan; propageer.

     Voorbeeldsinne

  1. Hierdie siekte word deur rotte en hul vlooie versprei.
  2. Die vlamme word deur die wind versprei.

     Spreekwoorde

«Iets wyd en syd versprei
Oral versprei.

     Vertalings

  Vertalings:    versprei
Engels: spread(en)
Nederlands: verspreiden(nl)