Enkelvoud Meervoud
  verstoteling     verstotelinge  
ver•sto•te•ling
Persoon wat verstoot of misken word.
Adriaan Hofmeyr het in 1937 as verstoteling en kinderloos in Bellville heengegaan, vir altyd as ’n verraaier gebrandmerk.
  Vertalings:    verstoteling
Engels: outcast(en)
Nederlands: verstoteling(nl), verschoppeling(nl)