verteenwoordig
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | verteenwoordig |
Verlede Tyd | ek | het verteenwoordig |
- ver•teen•woor•dig
- Namens iemand handel; in iemand se plek optree; in die naam van 'n persoon, groep of organisasie praat of aanwesig wees.
- Die prins verteenwoordig die Koninklike Huis by die begrafnis.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|