Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  vertel 
Verlede Tyd  ek   het vertel        

  Woordafbreking

ver•tel

  Werkwoord

     Betekenisse

Die oordra van 'n ware of fiktiewe storie; in verhaaltrant meedeel.

     Voorbeeldsinne

Die liedjie "Stille Nag" vertel die ou verhaal.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: tell(en)
Nederlands: vertellen(nl)